Hello My Mooiste
Die is hoe ek probeer om romanties te wees. So vergewe maar `n bietjie probleem hier en daar.
Ek probeer om dit `n toer deur ons lewe te maak. Ek sal seker maak jy ly nie honger langs die pad nie.
Ek hoop jy geniet die soektog. Ek belowe daar is `n groot verassing aan die einde.
Die eerste luidraad is die enigste ander een die huis wat praat.
As jy op enige oomblik vas hak en hulp nodig het bel my.
As ek als reg gedoen het behoort dit jou nie meer as 2 minute te vat om luidraad te kry nie. As jy twyfel bel.
Ignoreer al die spel foute asb.